KOEKIES RESEPTE PDF

Voeg eiers by en klits. Voeg konfyt by en klits weer. Rol balletjies. Okkerneut groote.

Author:Yoshura Dikus
Country:Cape Verde
Language:English (Spanish)
Genre:Medical
Published (Last):7 January 2006
Pages:69
PDF File Size:7.11 Mb
ePub File Size:6.11 Mb
ISBN:894-2-82647-832-3
Downloads:82397
Price:Free* [*Free Regsitration Required]
Uploader:Fauran



Spuit bakplaat van 33 x 23 x 2 cm. Sif meel, bakpoeier en sout saam. Klits die botter en suiker tot sag en romerig. Voeg die eier by en ook die droe bestanddele lepelsgewys. Meng goed.

Druk die deeg in die voorbereide bakplaat vas en laat 15 minute lank in die yskas staan. Smelt appelkooskonfyt en smeer oor die deeg. Bolaag: Klits die eierwitte tot sagte punte vorm. Voeg die strooisuiker lepelsgewys by terwyl aanhoudend geklits word. Voeg die klapper by en vou saam met die vanieljegeursel in. Bak 20 - 25 minute lank in die voorverhitte oond of tot die punte van die rosies begin verkleur.

Laat effens afkoel en sny in blokkies of vingers. Bere in Lugdigte houer. Voeg die kaas by en meng. Voeg die smeer by en meng tot n deeg. Rol okkerneut-groot balletjies en plaas dit in die holtes van die heel klein kolwyntjiepanne. Druk n holte met die steel van die houtlepel in elke balletjie, maar moenie dit dwarsdeur die deeg druk nie.

Skep n mespuntjie konfyt in elke holte. Bak die koekies sowat 15 minute in n voorverhitte oond by grade Celsius. Laat hulle op n draadrak afkoel en bewaar hulle in n digte houer. Net voor opdiening kan die holtetjies met nog n bietjie konfyt gevul word. Lewer ongeveer 60 koekies.

CONSTANCE BROWN FIBONACCI ANALYSIS PDF

KLAPPERKOEKIES

.

COGNOS DECISIONSTREAM PDF

3 Bestanddele Koekies – Lekker Maklike Klein Koekies Resepte

.

Related Articles